Who cast that first fateful tomato that started the La Tomatina revolution? The reality is no one knows. Maybe it was an anti-Franco rebellion, or a carnival that got out of hand. According to the most popular version of the story, during the 1945 festival of Los Gigantes (a giant paper mâché puppet parade), locals were looking to stage a brawl to get some attention. They happened upon a vegetable cart nearby and started hurling ripe tomatoes. Innocent onlookers got involved until the scene escalated into a massive melee of flying fruit. The instigators had to repay the tomato vendors, but that didn't stop the recurrence of more tomato fights—and the birth of a new tradition.
Fearful of an unruly escalation, authorities enacted, relaxed, and then reinstated a series of bans in the 1950s. In 1951, locals who defied the law were imprisoned until public outcry called for their release. The most famous effrontery to the tomato bans happened in 1957 when proponents held a mock tomato funeral complete with a coffin and procession. After 1957, the local government decided to roll with the punches, set a few rules in place, and embraced the wacky tradition.
Though the tomatoes take center stage, a week of festivities lead up to the final showdown. It's a celebration of Buñol's patron saints, the Virgin Mary and St. Louis Bertrand, with street parades, music, and fireworks in joyous Spanish fashion. To build up your strength for the impending brawl, an epic paella is served on the eve of the battle, showcasing an iconic Valencian dish of rice, seafood, saffron, and olive oil.
Today, this unfettered festival has some measure of order. Organizers have gone so far as to cultivate a special variety of unpalatable tomatoes just for the annual event. Festivities kick off around 10 a.m. when participants race to grab a ham fixed atop a greasy pole. Onlookers hose the scramblers with water while singing and dancing in the streets. When the church bell strikes noon, trucks packed with tomatoes roll into town, while chants of "To-ma-te, to-ma-te!" reach a crescendo.
Then, with the firing of a water cannon, the main event begins. That's the green light for crushing and launching tomatoes in all-out attacks against fellow participants. Long distance tomato lobbers, point-blank assassins, and medium range hook shots. Whatever your technique, by the time it's over, you will look (and feel) quite different. Nearly an hour later, tomato-soaked bombers are left to play in a sea of squishy street salsa with little left resembling a tomato to be found. A second cannon shot signals the end of the battle. | Wie het die eerste noodlottige tamatie gegooi wat die La Tomatina rewolusie begin het? Die realiteit is dat niemand weet nie. Miskien was dit 'n anti-Franco-rebellie, of 'n karnival wat hand-uit geruk het. Volgens die mees populêre weergawe van die storie het plaaslike inwoners tydens die 1945 fees van Los Gigantes ('n reuse papiermaché handpop-optog) beplan om groot amok te maak om aandag te trek. Hulle het toevallig op 'n groente-waentjie afgekom en begin om mekaar met ryp tamaties te gooi. Onskuldige omstanders het betrokke geraak en dit het ontaard in 'n massiewe geveg van vlieënde vrugte. Die aanstigters moes die tamatieverkopers betaal, maar dit het nie die herhaling van verdere tamatiegevegte - en die geboorte van 'n nuwe tradisie - gestop nie. Uit vrees vir 'n toeneem van oproerigheid het owerhede in die 1950's 'n reeks verbiedinge implementeer, ontspan en toe weer ingestel. In 1951 is plaaslike inwoners wat die wet uitgedaag het, gevange geneem totdat hul vrylating in die openbaar opgeroep is. Die bekendste brutaliteit op die tamatie-verbod het in 1957 plaasgevind toe voorstanders 'n skyn-tamatiebegrafnis gehou het met 'n kis en optog. Ná 1957 het die regering besluit om strenger op te tree en 'n nuwe stel reëls in plek gestel, en die mal tradisie omhels. Hoewel die tamaties die hoofrol speel, lei 'n week van feestelikhede na die finale skouspel. Dit is 'n viering van Bunol se beskermheer heiliges, die Maagd Maria en St. Luise Bertrant, met straat-optogte, musiek en vuurwerke op 'n vreugdevolle Spaanse manier. Om jou kragte op te bou vir die dreigende geraas, word 'n epiese paella bedien op die vooraand van die geveg, waar 'n ikoniese Valencia-dis van rys, seekos, saffraan en olyfolie ten toon gestal word. Vandag bevat hierdie onbelemmerde fees 'n mate van orde. Organiseerders het so ver gegaan as om 'n spesiale verskeidenheid van oneetbare tamaties spesiaal vir hierdie geleentheid te kweek. Verrigtinge begin rondom 10 vm. wanneer deelnemers hardloop om 'n ham, wat op 'n vetterige paal vasgemaak is, te gryp. Omstanders spuit die skarrelende groep met water nat terwyl hulle in die strate sing en dans. As die kerkklok twaalfuur slaan, begin vragmotors die dorp binnery, terwyl credo's van "Ta-ma-tie, ta-ma-tie" 'n hoogtepunt bereik. Dan begin die hoofverrigtinge met die afvuur van 'n waterkanon. Dit is die groen lig vir die papdruk en gooi van tamaties in aanval teen mede-deelnemers. Langafstand tamatie-gooiers, tromp-op skote en middelslag haakskote. Watter tegniek ookal, teen die tyd dat dit verby is, sal jy nogal anders lyk (en voel). Omtrent 'n uur later word tamatie-deurdrenkte bomwerpers gelos om in 'n see van glibberige straat-salsa, waar baie min oorgebly het wat lyk soos 'n tamatie, te speel. 'n Tweede kanonskoot dui die einde van die geveg aan. |